Verskil tussen weergawes van "Yijing"

1 greep bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Verander: ms:Buku Perubahan)
k
[[Lêer:Flag of South Korea.svg|thumb|200px|Die vlag van [[Suid-Korea]] het 'n ''teaguk'' in die middel wat deur vier van die agt trigramme omrings is. Die trigramme stel die hemel, water, aarde en vuur voor (kloksgewys van bo-links).]]
Die '''I-Ching''' of ''Boek van veranderinge'' is van Sjinese oorsprong en het 'n dramatiese invloed gehad op die [[Sjina|Sjinese]] [[kultuur|kulturele]] [[geskiedenis]]. Die meer korrekte vertaling van 'verandering' is 'probleme' oftewel 'ontwrigtende verandering'.Die boek van verandering help 'n persoon om in balans met die natuur te kom deur die persoon te help om 'n verandering te bestuur. In teenstelling met hedendaagse boeke is die I-Ching nie 'n boek wat van die een kant na die ander gelees word nie. Die I-Ching word beskou as die personifiseringpersonifikasie van 'n wysgeer waarmeerwaarmee daar in gesprek getree word deur middel van 'n bepaalde metode van bevraagtekening.
 
Die boek bestaan uit 'n stelsel van 64 heksagramme. 'n [[Heksagram]] bestaan uit ses horisontale vaste en/of gebroke lyne wat op mekaar gestapel is. Hierdie lyne word van onder na bo benoem dws die onderste lyn word verwys na as nommer 1, die tweede lyn van onder as nommer 2,...en die boonste lyn as lyn nommer 6. Die lyne in 'n heksagram verteenwoordig bepaalde situasies waarin 'n persoon homself kan bevind in terme van die Sjinese [[Jin en Jang]] filosofie. 'n Lyn kan beskryf word as stabiel of veranderend dus is daar vier lyne in die Heksagram:
# Ou Jang: 'n Veranderende vaste lyn: -0-
 
'n Heksagram bestaan uit twee [[trigram]]me wat elk bestaan uit drie horisontale vaste en/of gebroke lyne. Die twee trigramme word op mekaar geplaas en die onderste trigram verteenwoordig die intêrne situasie terwyl die boonste trigram die eksterne situasie voorstel. Sodoende verskaf 'n enkele heksagram 'n perspektief van beide 'n intêrne en ekstêrne perspektief op 'n probleem. Een heksagram transformeer in 'n ander heksagram deurdat die lyne waaruit dit bestaan verander van vas na gebroke of omgekeerd. Teoreties kan enige heksagram transformeer na enige ander heksagram. Die heksagramme word in 'n bepaalde genommerde volgorde geplaas. Die heksagramme van die I-Ching bestaan in pare waar 'n onewegetal (x) heksagram 'n paar vorm met die opvolgende ewegetal heksagram (x+1). 'n Heksagram se gepaarde heksagram is die omgekeerde ekwivalent van die oorspronklike heksagram. Die gepaarde heksagram word dus vekryverkry deur lyn 1 te plaas in lyn 6 se plek, lyn 2 in lyn 5 se plek, lyn 3 in lyn 4 se plek, lyn 4 in lyn 3 se plek en lyn 5 in lyn 2 en laastens lyn 6 in lyn 1 se plek. Die [[onewegetal]] heksagram verteenwoordig die aspirasie van 'n situasie terwyl die [[ewegetal]] heksagram die voleinding van 'n situasie voorstel. Heksgramme se betekenis moet in konteks van hul rol in die heksagrampaar verstaan word.
 
 
* '''K'an'''
** bestaan uit een vaste lyn in die middel en twee gebroke lyne bo en onder die vaste lyn,
** beteken - Die ''onpylbareonpeilbare'',
** verteenwoordig die eienskap van ''gevaar'',
** verbeeld as ''water'',
* '''Li'''
** bestaan uit 'n gebroke lyn in die middel tussen twee vaste lyne,
** beteken - Die ''klouendeklouerige'',
** verteenwoordig die eienskap van ''beligting'',
** verbeeld as ''vuur'',
1 359

wysigings