Verskil tussen weergawes van "Johann Rupert"

9 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
'''Johann Peter Rupert''' ([[1 Junie]] [[1950]] - ) is die oudste seun van die afgestorwe Suid-Afrikaanse sakeman [[Anton Rupert]] en die voorsitter van die Switserse-gebaseerde luukse artikel maatskappy Richemont sowel as die Suid-Afrikaanse-gebaseerde maatskappye VenFin en Remgro.
 
Hy word groot en woon steeds in [[Stellenbosch]], waar hy ook aan die [[Universiteit van Stellenbosch]] studeer maar nie sy studies voltooi nie. In [[2004]] het dié universiteit aan hom 'n eredoktorsgraad toegeken. Rupert en sy vrou Gaynor het drie kinders. en woon in Somerset-Wes
 
== Besigheidsloopbaan ==
 
== Ander belangstellings ==
Rupert is 'n voormalige krieketspeler en het gehelp om die Laureusstigting, te stig wat befondsing verskaf vir projekte wat ten doel het om minderbevooregteminderbevoorregte kinders te motiveer deur deelname aan sport.
 
Hy is ook 'n stigterstrustee van die Nelson Mandela kinderfonds.
86

wysigings