Verskil tussen weergawes van "Afrikanerweerstandsbeweging"

geaktualiseer met Terre'Blanche sy dood
(geaktualiseer met Terre'Blanche sy dood)
Die '''Afrikaner Weerstandsbeweging''', of '''AWB''', is 'n regse radikale minderheids politieke groep in [[Suid-Afrika]]. Hulle beywer hulself vir die herinstelling van 'n onafhanklike [[Afrikaner]] republiek (of "''boerestaat''"). Hulle word wyd gesien as 'n ekstremistiese blanke-heerssugtige groep, sowel binne en buite Suid-Afrika.
 
[[Eugène Terre'Blanche]] ishet die presidentAWB vangestig en was tot sy dood die AWBpresident.
 
== Eksterne skakels ==
81

wysigings