Verskil tussen weergawes van "Afrikaanse Protestantse Kerk"

Geen grootteverandering nie ,  11 jaar gelede
k (robot Bygevoeg: fr:Afrikaanse Protestante Kerk)
 
==Verbondsonderrig==
Die Afrikaanse Protestantse Kerk handhaaf die leer van God se onvoorwaardelike verbond van genade. Die kinders van gelowige ouers word ingesluit by die genadeverbond en ontvang dus die teken van die doop. Vir die ouers in die AP Kerk is dit belangrik dat hulle kinders geleer moet word wat die genadeverbond behels. Om dit te bereik, het die AP Kerk `'n eie stel verbondsonderrig-handboeke en -werkboeke opgestel aan die hand van die Bybel en die Drie Formuliere van Enigheid.
 
Tydens verskeie sinodes het die kerke in die AP Kerkverband hulself verbind tot die ondersteuning van plaaslike, Christelike skole wat ingelyf is by die [[BCVO]]<ref>[http://www.bcvo.co.za BCVO]</ref>. Waar daar nie sulke skole bestaan nie, word plaaslike kerke aangemoedig om te begin met hul eie Christelike privaat skole.
85 669

wysigings