Verskil tussen weergawes van "Bespreking:Karl Popper"

geen wysigingsopsomming nie
k
As 'n finale kommentaar, in miskien ligter luim:
 
Ek betwyfel die verryking van Afrikaans met "falsifieerbaarfalsifieerbaarheid"
 
As ons Popper self moet vra of dit aanvaarbaar is dat filosowe se" werke juis om hierdie rede nie noodwendig maklik verteerbaar is vir die breë publiek" nie , kan mens hom aanhaal wanneer hy van sy kollegas vermaan : "sommiges wat nie duidelik weet wat hul wil sê nie, val terug op die tegniek om hul werk onverstaanbaar te maak"
86

wysigings