Verskil tussen weergawes van "Sjabloon:Argiefboks"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
Wanneer die teks soos hierbo gebruik word, sal 'n argiefboks soos hiernaas op die bladsy verskyn. Die '''10''' wat langsaan die '''<nowiki>{{argiefboks|10</nowiki>''' geskryf staan, dui aan dat tien skakels na geargiveerde dele daaronder aangegee word. Hiermee kan die rekenaar vasstel hoeveel selle in die tabel hy beskikbaar moet stel waarin hy die skakels sal aantoon. Indien die waarde as '''9''' aangegee word, maar daar is tien argiefskakels ingeskryf, sal die tiende een nie op die bladsy sigbaar gemaak word nie, aangesien die rekenaar nie daarvoor 'n sel beskikbaar gestel het nie.
 
'''Let op:''' daar is teenwoordigtans slegs voorsiening gemaak vir tot en met 24 (vier-en-twintig) argiefskakels in die argiefboksie. Indien meerdere skakels by een bladsy gebruik moet word, sal hierdie sjabloon bygewerk moet word, of 'n pasgemaakte sjabloon sal geskep moet word wat soveel skakels sal kan hanteer.
 
}}
86

wysigings