Verskil tussen weergawes van "Suid-Afrikaanse Standaardtyd"

Geen grootteverandering nie ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{Tydsones van Afrikaafrika}}
'''Suid-Afrikaanse Standaardtyd''', of '''SAST''', is 'n [[tydsone]] wat regdeur [[Suid-Afrika]], sowel as [[Swaziland]] en [[Lesotho]] gebruik word. Die tydsone is twee ure voor [[UTC]] (UTC+2) en is dieselfde as Sentraal-Afrikatyd, wat deur lande noord en oos van Suid-Afrika gebruik word.
 
Anonieme gebruiker