Verskil tussen weergawes van "Ryksdaalder"

11 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
{{saadjie}}
(+ taalskakels)
({{saadjie}})
[[Suid-Afrika]] se geldeenheid het in die vroeë dae ooreengestem met dié van die wêreld se seemoondhede. Die Spaanse reaal is een van die eerste munte wat aan die [[Kaap die Goeie Hoop]] gebruik is, toe [[Spanje]] nog oor die see geheers het. Dit was ook die geldeenheid waarmee die [[Verenigde Oos-Indiese Kompanjie]] in sy vroeëre bestaan handel gedryf het. Dit is gevolg deur die [[Nederland]]se gulden en later deur papierriksdaalders of '''ryksdaalders'''. Albei is gevolg deur die Britse pennies en silwer munte.
{{saadjie}}
 
[[Kategorie:Ekonomie]]
[[Kategorie:Geskiedenis van Suid-Afrika]]
28 939

wysigings