Verskil tussen weergawes van "Mokopane"

51 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Potgietersrus geskuif na Mokopane oor bestaande aanstuur: Name change in 2003)
k
{| align="right" border="0" rules="all" width="300px" cellpadding="4" cellspacing="0" style="margin: 0 0 1em 1em; border: 1px solid #999; border-right-width: 2px; border-bottom-width: 2px; background-color: #ffffff"
! colspan="2" style="background-color :#ff0000 " |<span style="font-size:15pt">'''Potgietersrus'''</span> <br>- <span style="font-size:10pt">'''Mokopane'''</span>
|-
! colspan="2" | [[Beeld:NP367 locator.svg|250px]]
|}
 
'''Potgietersrus''' of '''Mokopane''' (voorheen ''Vredenburg'', ''Pieter Potgietersrus'' en ''Potgietersrust'') amptelik '''Mokopane''', is 'n stad in die [[Limpopoprovinsie]] van [[Suid-Afrika]]. Die dorp was oorspronklik deur die [[Voortrekker]]s gestig en vernoem na die Voortrekker leier [[Piet Potgieter]]. Die naam is na Mokopane verander in [[2003]], die naam van die kaptein wat vir Piet Potgieter vermoor het. Dit is die tuiste van [[Ndebele (taal)|Noord-Ndebele]] sprekende stamme, [[Engels]], [[Afrikaans]], [[Noord-Sotho]], en [[Xitsonga|XiTsonga]] sprekers.
 
Daar is vyf koninkryke in die omgewing: Kekana (Moshate), Langa (Mapela), Gegana (Mshade), Lebelo (Garasvlei) en Langa (Bakenburg). Die stad se naam sou eers na ''Mngombane'' verander word omdat die oorspronklike koning se naam ''Mngombane'' was (en nie Mokopane nie).