Verskil tussen weergawes van "Mokopane"

50 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
Taal
k
(Taal)
|}
 
'''Potgietersrus''' of '''Mokopane''' (voorheen ''Vredenburg'', ''Pieter Potgietersrus'' en ''Potgietersrust''), is 'n stad in die [[Limpopoprovinsie]] van [[Suid-Afrika]]. Die dorp wasis oorspronklik deur die [[Voortrekker]]s gestig en vernoemgenoem na die Voortrekker leierVoortrekkerleier [[Piet Potgieter]]. Die naam is na Mokopane verander in [[2003]], diena naamMokopane vanverander, na die kaptein wat vir Piet Potgieter vermoor het. Dit is die tuiste van [[Ndebele (taal)|Noord-Ndebele]] sprekende stamme, asook [[Engels]]-, [[Afrikaans]]-, [[Noord-Sotho]],- en [[Xitsonga|XiTsongaTsonga]] sprekers-sprekendes.
 
Daar is vyf koninkryke in die omgewing: Kekana (Moshate), Langa (Mapela), Gegana (Mshade), Lebelo (Garasvlei) en Langa (Bakenburg). Die stad se naam sou eers na ''Mngombane'' verander word omdat dit die oorspronklike koning se naam ''Mngombane'' was (en nie Mokopane nie).
 
==Toerisme==
Die stad is net twee ureuur se ry vanafvan [[Gauteng]] af, en is dus die perfekte oor-stopoornagplek vir reisigers op pad na [[Botswana]], [[Zimbabwe]] en die [[Krugerwildtuin]]. Die gebied is tipies bosveld met baie [[akasia]] bome en [[aalwyne]], wat op hulle mooiste vertoon in [[Junie]] en [[Julie]] op hulle mooiste is.
 
==Ekonomie==
PotgietersrusMokopane is een van [[Suid-Afrika]] se rykste landbou areaslandbougebiede en produseer [[koring]], [[tabak]], [[katoen]], [[vleis]], [[mielies]], [[grondbone]] en [[sitrussitrusvrugte]]. Die Zebediela sitrus landgoed-sitruslandgoed, 55 km na die suidooste, is een van die grootste sitrusplase in die suidelikeSuidelike halfrondHalfrond.
 
Die areagebied is ook ryk aan [[mineraal|minerale]], met die ontginning van [[platinum]], [[diamant]]e en [[graniet]] as hoof bedrywighede in die omgewinghoofbedrywighede.
 
{{Saadjie}}