Verskil tussen weergawes van "Redelinghuys"

11 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
{{Saadjie}}
({{Saadjie}})
'''Redelinghuys''' is 'n klein dorpie in die [[Bergrivier-munisipaliteit]], noord van [[Aurora, Wes-Kaap|Aurora]]. Die dorp het uit die gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] se stigting hier in [[1906]] voortgespruit. Weens die onbeheerbare grootte van die NG gemeente Piketberg het twee dogtergemeentes twee dae agtereenvolgens afgestig: [[Aurora, Wes-Kaap|Aurora]] op [[25 April]] 1906 en Redelinghuys op [[26 April]] 1906. Redelinghuys het 'n voormalige Model C-laerskool en 'n primêre skool, wat albei die dorp se naam dra. Die laerskool het in [[2008]] net 99 leerders gehad, waarvan 7 in graad een en 23 in graad sewe, die hoogste graad. In die primêre skool was in daardie jaar 151 leerders, waarvan 33 in graad een en 10 in graad sewe.
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap]]
[[Kategorie:Weskus]]
28 939

wysigings