Verskil tussen weergawes van "Albert Camus"

Geen grootteverandering nie ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
 
== Lewensloop ==
[[Lêer:Camus Monument in Villeblevin France 17-august-2003.4.JPG|thumb|left|'n Brons plakaat op die monument ter ere van Camus, in die klein dorpie, Villeblevin, in Frankryk. Dit lees: Van die Yonne-are se plaaslike raad, in huldeblyk aan die skrywer Albert Camus, oor wie daar gewaggewaak is in die Villeblevin dorpsaal op die aand van die 4de to die 5de Januarie 1960" ]]
Albert Camus is gebore in [[Mondovi]], [[Algerië]] in 'n Frans-Algerynse gesin (Franse in Algerië is genoem die ''[[pied-noirs]]'' of swart voete). Sy ma, Catherine Sintes, was oorspronklik van Spaanse afkoms. Sy pa, Lucien, het tydens die [[Slag van die Marne]] in 1914 gedurende die [[Eerste Wêreldoorlog]] gesterf. Camus word in armoede groot in die woonbuurt Belcourt in Algiers.
 
Camus het tussen 1955 en 1956 vir [[L'Express]] geskryf. In 1957 is die [[Nobelprys]] vir Literatuur aan hom toegeken. Die prys was nie vir sy roman Die Val, wat die vorige jaar gepubliseer is, toegeken nie maar vir sy skryfwerk teen die doodstraf soos in die werk "''Réflexions Sur la Guillotine''". Toe hy studente van die [[Universiteit van Stockholm]] toegespreek het, het hy sy klaarblyklike onaktiwiteit oor die Algerynse vraagstuk verdedig en verklaar dat hy bekommerd is oor die veiligheid van sy ma wat steeds in Algerië gewoon het. Hierdie uitspraak het verder sy verwerping van linksgesindes aan die hand gewerk.
 
Camus sterf op 4 Januarie 1960 in 'n motorongeluk naby Sens, in 'n plek genaamd "''Le Grand Frossard''". Camus word begrawe in die begraafplaatsbegraafplaas van Lourmarin, [[Lourmarin]], [[Vaucluse]], [[Provence-Alpes-Côte d'Azur]], Frankryk. Hy word oorleef deur sy tweeling, Catherine en Jean.
 
== Evaluasie van die bydrae van Camus ==
86

wysigings