Verskil tussen weergawes van "Bloemfontein"

1 greep verwyder ,  11 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Bloemfontein lê in hart van die Vrystaat se sentrale plato en is een van die min stede met 'n wildtuin in sy sentrum. Die naam van die stad verwys al na 'n fontein met blomme - oorspronklik 'n waterplek van die Boesmans. Bloemfontein staan nog steeds vir sy blommeprag bekend en dra die trotse bynaam "Rosestad".
 
Vandag is Bloemfontein 'n moderne stad met wolkekrabbers, winkelsentrums en restourante, met die Sand du Plessis-teater as een van sy kenmerkendste argitektoniese besienswaardighede. Tegelykertyd het Bloemfontein sy kulturele erfenis bewaar, en die stad spog met pragtiesepragtige historiese geboue soos die Raadsaal, een van die mooiste in Suid-Afrika.
 
== Etimologie en bynaam ==
86

wysigings