Verskil tussen weergawes van "Hedwig van Pole"

4 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
k
→‎Nasleep: + skakel
k (→‎Nasleep: + skakel)
== Nasleep ==
Koning(in) Hedwig het as legendariese figuur in die nasionale bewussyn van Pole bewaar gebly en word ook 600 jaar ná haar afsterwe vereer. Sy is in die kerkskip van die Krakause [[Wawel-katedraal]] ter ruste gelê. Nadat sy op 8 Augustus 1986 salig verklaar is, het [[pous Johannes Paulus II]] haar op 8 Junie 1997 te Krakau heilig verklaar.
 
== Verwysings ==