Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Observatory"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: thumb|320px|NG gemeente Observatory se kerkgebou behoort nou aan die Nuwe Apostoliese Kerk. Die '''NG gemeente Observatory''' is 'n gemeente van die [[Nederduitse G...)
 
 
Die '''NG gemeente Observatory''' is 'n gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] in [[Kaapstad]] se gelyknamige voorstad.
 
==Vorige leraars==
Naamlys van leraars soos verstrek deur beskikbare bronne, in volgorde van bevestiging:
* Erest Guillaume du Toit, georden 1915, van minstens 1933 tot minstens 1952
* Jacobus Francois Myburgh, 1939 - 1941
* Hendrik Francois Möller, 1942 - 1947
* Gideon Johannes Kotzé, 1949 - 1950
* Johannes Mattheus Delport, 1955 - 1960
* Petrus Jacobus Johannes Schoeman, 1971 - 1974 (asook hospitaalleraar Ringe van Kaapstad en Wynberg)
* Leon Skein, 1974 - 1976
* Adriaan Lodewicus Smit, 1976 - 1978
* Benjamin Johannes Kotzé, 1979 (asook VGK Ebenhaezer)
 
 
[[Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk]]
84 985

wysigings