Verskil tussen weergawes van "Bespreking:Plaasmoorde in Suid-Afrika"

Rol weergawe 607262 deur 41.19.247.75 (bespreek) terug.
(Rol weergawe 607262 deur 41.19.247.75 (bespreek) terug.)
* rassistiese motiewe - wat is die feite wat die bewering ondersteun?
* Veronderstellings, dat plaasmoorde op blanke boere 'n onderliggende politieke motivering het en moontlik verband hou met die beoogde landhervorming, word deur die Suid-Afrikaanse regering ontken. - die hele sin is problematies aangesien dit die veronderstellings posisioneer asof dit die waarheid is en dat die regering dan iets verkeerd doen deur dit te ontken.
* Die term ''nie-blankes'' hoort nie op die wikipedia nie - dit is 'n uitgediende term wat onder apartheid gebruik is om na mense wat nie wit is te verwys nie.
* Die hele ''Die motiewe vir plaasaanvalle'' afdeling is onensiklopedies.
* So ook ''Swart oorbevolking en die stryd oor grond''
** Dit is nie waar dat Suid-Afrika oorbevol is nie
** Hoekom is dit nou skielik swart mense wat die oorbevolking veroorsaak?
** Die Britse apartheidsbeleid - dit vat die blaam op die britte vir [[Apartheid]] darem bietjie ver - kan ons nie maar die boere en Afrikaner nasionalisme ook bietjie skuld gee nie?
** Swart elemente - wat beteken dit? Dit klink vir my minstens rassisties in toon en dan in stryd met die beginsels van die Wikipedia.
**Grondverdeling sal die sosiale vraagstukke waarskynlik nie kan oplos nie. Op grond waarvan word die stelling gemaak.
Anonieme gebruiker