Verskil tussen weergawes van "Dion van Dyk"

30 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Ds. '''Alexander Stadion (Dion) van Dyk''' is leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en was die laaste moderator van die Sinode van Midde-Afrika. Van Dyk begin sy bediening...)
 
k
Van Dyk het diep spore in [[Zimbabwe]] getrap. Hy was van die laat jare 80 moderator en het in verskeie kommissies gedien, onder meer voorsitter van die Kerkkantoorkommissie, lid van die beheerraad van Huis Vergesig, enigste tehuis vir bejaardes in [[Zimbabwe]], afgevaardigde na die Raad van Gereformeerde Kerke in Midde-Afrika en die Zimbabwiese Raad van Kerke.
 
{{DEFAULTSORT:Van Dyk, Dion}}
[[Kategorie:Zimbabwe]]
[[Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk]]
17 590

wysigings