Verskil tussen weergawes van "Bespreking:Jan Christian Smuts"

k (Bespreking:Jan Christiaan Smuts geskuif na Bespreking:Jan Christian Smuts oor bestaande aanstuur: In JC Smuts outobiografie wat in 1952 gepubliseer is, en wat deur sy seun, ook JC Smuts, geskryf is noem hy dit spesifiek op bl.6 dat Genl Smuts...)
(→‎Christian is reg.: nuwe afdeling)
 
: Jy kan dit byvoorbeeld met die "SKUIF"-skakel na die nuwe titel "Jan Christian Smuts" verskuif. [[Voyageur]]
 
==Christian is reg. ==
 
Voor iemand weer [[Jan Christian Smuts]] verskuif na [[Jan Christiaan Smuts]] gee asseblief redes vir die skuif.
 
In JC Smuts outobiografie wat in 1952 gepubliseer is, en wat deur sy seun (ook JC Smuts}, geskryf is noem hy dit spesifiek op bl.6 dat Genl Smuts sy naam as Christian gespel het met een "a" na gelang van sy oupa se name wat Jan Christian de Vries geheet het.
 
Bron: 1952, J.C. Smuts, Jan Christian Smuts. Casssell & Co. Ltd, London
1 359

wysigings