Verskil tussen weergawes van "Jan Christian Smuts"

252 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
Christiaan verander na Christian - Sien bespreking.
k (Jan Christiaan Smuts geskuif na Jan Christian Smuts oor bestaande aanstuur: Jy het Jan Christian Smuts verskuif na Jan Christiaan Smuts Ek gaan die skuif terugrol. In JC Smuts outobiografie wat in 1952 gepubliseer is, en wat deur sy seun,...)
(Christiaan verander na Christian - Sien bespreking.)
{{Inligtingraampie Ampsbekleër
| name=Jan ChristiaanChristian Smuts
| image=JanSmutsFM.png
| order=[[Eerste Minister van Suid-Afrika]]
| party=[[Suid-Afrikaanse Party]] en [[Verenigde Party]]
}}
Veldmaarskalk '''Jan ChristiaanChristian Smuts''' (24 Mei 1870 – 11 September 1950) was 'n prominente Suid-Afrikaanse en Statebond staatsman, militêre leier en filosoof. Behalwe dat hy verskeie kabinetposte beklee het, het hy ook gedien as die Eerste Minister van die [[Unie van Suid-Afrika]] van 1919 tot 1924 en van 1939 tot 1948. Hy het gedien in die [[Eerste Wêreldoorlog]] en as 'n Britse veldmaarskalk in die [[Tweede Wêreldoorlog]].
 
In JC Smuts outobiografie wat in 1952 gepubliseer is, en wat deur sy seun (ook JC Smuts}, geskryf is noem hy dit spesifiek dat Genl Smuts sy naam as "Christian" gespel het met een "a" na gelang van sy oupa se name wat Jan Christian de Vries geheet het.
 
Smuts was gebore op 24 Mei [[1870]] in die huis genaamd Bovenplaas op die plaas Ongegund naby [[Riebeek-Wes]] en was die tweede seun van Jacobus Abraham Smuts en Catherina Petronella (de Vries).
1 359

wysigings