Verskil tussen weergawes van "Kwark (suiwelproduk)"

k
(Bygewerk)
Die Beiers-Oostenrykse term ''Topfen'' kom reeds in 13de eeuse bronne voor en verwys moontlik na die potte (Duits ''Topf'') wat vir die kaasvervaardiging gebruik is, of na die wit kaas se destydse kenmerkende ronde vorm.
 
Die Romeinse skrywer Tacitus noem 'n soort gefermenteerde melk ([[Latyn]]s ''lac concretum'') as deel van die Germaanse voeding. Dit is tans nie duidelik of ''lac concretum'' kwark, dikmelk of 'n ander soort vars kaas was nie.
 
== Verwysings ==