Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Riglyne vir voorbladartikels"

k
Tikfoute
(uitleg; verwoord een sin vir duidelikheid)
k (Tikfoute)
Die Afrikaanse Wikipedia se [[Wikipedia:Voorbladartikel|voorbladartikels]] verteenwoordig ons beste werk en bevat 'n professionele skryfstyl en aanbieding. Voorbladartikels voldoen reeds aan die [[Wikipedia:Beleid|vereistes]] vir alle Wikipedia-aritkelsartikels, en besit ook nog die volgende eienskappe.
 
#'n Voorbladartikel...
#Voorbladartikels volg ons algemene [[Wikipedia:Styl|stylriglyne]], wat die volgende insluit:
#*(a) die '''korrekte titel''' - volgens [[Wikipedia:Titelriglyne]]; die titel moet ook die inhoud van die artikel weerspieël.
#*(b) 'n '''inleiding''' wat die onderwerp op 'n sinvolesinvolle wyse opsom en die leser voorberei op die detail wat in die daaropvolgende afdelings volg.
#*(c) '''passende struktuur'''—Sinvolle afdelings en opskriftopskrifte, sonder om 'n indeks te skep wat die lees vergemoeilik. Goeie, logiese uitleg en volgorde van aanbieding.
#*(c) '''korrekte vorm''' van (Suid-)Afrikaanse datums, syfers, mates en gebruik van "&nbsp"
#*(e) '''direkte aanhalings of verwysings'''—waar nodig en korrek geformateer deur voetnotas, <nowiki><ref>Smith 2007, bl. 1.</ref></nowiki> of Harvard-verwysing (Smith 2007, p. 1).
#'''Beelde.''' Beelde of diagramme waar toepaslik. Indien daar beelde is moet daar beeldbeskrywings wees en die uitleg moet goed werk op webblaaiers van verskillende groottes (voorsiening word gemaak vir 'n minimum van 600x800). Die beelde moet geëtiketeergeëtiketteer wees wat lisensie betref of die bron, asook die toestemming tot die gebruik van die beeld moet duidelik vermeld word.
#'''Lengte:''' die artikel moet fokus op die hoofonderwerp sonder om té lang dele in te hê wat eintlik beter hoort in ander artikels.
#Goeie '''wikisintaks''':