Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Riglyne vir voorbladartikels"

geen wysigingsopsomming nie
k (Tikfoute)
No edit summary
#*(c) '''passende struktuur'''—Sinvolle afdelings en opskrifte, sonder om 'n indeks te skep wat die lees vergemoeilik. Goeie, logiese uitleg en volgorde van aanbieding.
#*(c) '''korrekte vorm''' van (Suid-)Afrikaanse datums, syfers, mates en gebruik van "&nbsp"
#*(e) '''direkte aanhalings of verwysings'''—waar — waar nodig en korrek geformateer deur voetnotas, <nowiki><ref>Smith 2007, bl. 1.</ref></nowiki> of Harvard-verwysing (Smith 2007, p. 1).
#'''Beelde.''' Beelde of diagramme waar toepaslik. Indien daar beelde is moet daar beeldbeskrywings wees en die uitleg moet goed werk op webblaaiers van verskillende groottes (voorsiening word gemaak vir 'n minimum van 600x800). Die beelde moet geëtiketteer wees wat lisensie betref of die bron, asook die toestemming tot die gebruik van die beeld moet duidelik vermeld word.
#'''Lengte:''' die artikel moet fokus op die hoofonderwerp sonder om té lang dele in te bevat wat eintlik beter hoorttuishoort in ander artikels.
#Goeie '''wikisintaks''':
#*(a) Geen ''"[[Wikipedia:Aanhalingstekens|smart quotes]]"''
85 897

wysigings