Verskil tussen weergawes van "Rijeka"

55 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
kat
k (robot Bygevoeg: lij:Rijeka)
(kat)
[[Beeld:Rijeka-view-2.jpg|thumb|Rijeka]]
'''Rijeka''' ([[Italiaans]] en [[Hongaars]]: ''Fiume'') is die belangrikste hawestad van [[Kroasië]], geleë aan die Kvarner-baai ('n inham van die [[Adriatiese seeSee]]). Dit het ongeveer 144,000 inwonders (2001) en is die derdegrootste stad in [[Kroasië]]. Gestig gedurende of vóór die tyd van die [[Romeinse Ryk]], is die stad opeenvolgend deur Franke, Kroasiërs en Hongare verower voordat dit uiteindelik onder beheer van die Oostenrykse [[Habsburgs]] gekom het gedurende die 15e eeu. Die relatief naby geleë Republiek van [[Venesië]] het nooit beheer oor Rijeka kon verkry nie, maar het die stad twee keer verwoes. Die bekende verligte Hongaarse Kommunistiese leier [[János Kádár]] is in Rijeka gebore.
 
{{saadjie}}
 
[[Kategorie:Nedersettings in Kroasië]]
[[Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See]]
 
[[ast:Rijeka]]
17 590

wysigings