Millingen aan de Rijn: Verskil tussen weergawes

+
(Nuwe blad: 200px|regs|thumb|Ligging van Millingen aan de Rijn in Gelderland '''Millingen aan de Rijn''' is 'n gemeente en 'n dorp in die [[Nede...)
 
(+)
[[Lêer:Map - NL - Municipality code 0265 (2009).svg|200px|regs|thumb|Ligging van Millingen aan de Rijn in Gelderland]]
'''Millingen aan de Rijn''' is 'n gemeente en 'n dorp in die [[Nederland]]se provinsie [[Gelderland]], teen die grens met die [[Duitsland|Duitse]] deelstaat [[Noordryn-Wesfale]]. Die gemeente het 5 919 inwoners (2010) en beslaan 'n oppervlakte van 10,32 km². Millingen aan de Rijn lê oostelik van die stad [[Nijmegen]] en suidelik van die [[Ryn]] (eintlik die [[Bijlandsch Kanaal]]). Na die ooste lê die Duitse dorp [[Bimmen]] van die gemeente [[Kleef]].
 
==Eksterne skakels==
17 590

wysigings