Golfleier: Verskil tussen weergawes

33 grepe bygevoeg ,  17 jaar gelede
k
woordbou, +skakels
No edit summary
k (woordbou, +skakels)
'n '''Golfleier''' is enige hol metaal silindermetaalsilinder wat gebruik word om [[elektromagnetisme|elektromagnetiese]] [[golf|golwe]] te lei. Die golfleiers wat die mees algemeen gebruik word het ronde of reghoekige deursnitareas en word van [[koper]] of [[aluminium]] vervaardig.
 
Golfleiers kan egter enige deursnitareavorm hê. Die elektromagnetiese veldpatrone sal egter verskil vir verskillend gevormde golfleiers, aangesien die randvoorwaardes daardeur gewysig word.
 
Indien 'n golfleier silindergolfleiersilinder afgesluit word aan albei kante en met elektromagnetiese energie gevoer word, word die energie deur die kante van die golfleier weerkaats. Hierdie tipe opstelling word 'n golfleierholte genoem. Indien die elektromagnetiese energie op so 'n manier weerkaats dat 'n staande golfpatroon in die holte vorm, word dit 'n resonante holte genoem.
 
Die veldpatrone in verskillende tipes leë en homogeen gevulde golfleiers is al goed nagevors en geklassifiseer in reghoekige, vierkantige, ronde sowel as elliptiese geometrieë.
12 727

wysigings