Verskil tussen weergawes van "Mengtaal"

11 grepe verwyder ,  14 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
Ook die huidige woordeskat van Engels weerspieël sy wisselvallige geskiedenis; die oorspronklik suiwer Angel-Saksiese taal bevat na die verowering deur die Franstalige Noormanne en die Grieks-Latynse [[neologisme]]s van die klassisisme nou meer Romaanse as Germaanse woorde.
 
Met die afskaling van Afrikaans in die jare negentig en die opkoms van 'n mengtaal onder baie Afrikaanstaliges, wat dikwels ''Afrish'' of ''Engfrikaans'' genoem word, hetword 'n debat in die Afrikaanstalige gemeenskap ontstaan, watoor die moontlike bedreiging vir Afrikaans as 'n kultuurtaal aangaanin die Afrikaanstalige gemeenskap gehou.