Verskil tussen weergawes van "Mengtaal"

35 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (+interwiki's)
k
Die term '''mengtaal''' ([[Engels (taal)|Engels]]: ''mixed language'') word dikwels gebruik om na pidgin- en kreooltale te verwys, aangesien hulle invloede van 'n aantal tale toon - daar is byvoorbeeld Afrikatale wat 'n gemengde woordeskat van inheemse, Engelse en Portugese oorsprong het.
 
Taalvermenging is egter nie beperk tot [[kreooltaal|kreool-]] en pidgintale nie. Hierdie verskynsel tree gereeld op wanneer twee of meer tale langs mekaar gepraat word, soos byvoorbeeld ook in [[Suid-Afrika]].
 
Andrew Geddes Bain staan bekend as die skrywer van 'n toneelstuk - ''Kaatje Kekkelbek, or: Life among the Hottentots'' - wat op [[5 November]] [[1838]] vir die eerste keer in [[Grahamstad]] opgevoer is en nie net sy spot dryf met die werk van Britse sendelinge (veral dié van dr. Philip) nie, maar ook die tweetaligheid in Suid-Afrika se Kaapkolonie deur 'n humoristiese oog sien:
 
Met die afskaling van Afrikaans in die jare negentig en die opkoms van 'n mengtaal onder baie Afrikaanstaliges, wat dikwels ''Afrish'' of ''Engfrikaans'' genoem word, word 'n debat oor die moontlike bedreiging vir Afrikaans as 'n kultuurtaal in die Afrikaanstalige gemeenskap gehou.
 
[[Kategorie:Taal]]
 
[[br:Yezh kemmesk]]