Verskil tussen weergawes van "Mengtaal"

185 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
 
Met die afskaling van Afrikaans in die jare negentig en die opkoms van 'n mengtaal onder baie Afrikaanstaliges, wat dikwels ''Afrish'' of ''Engfrikaans'' genoem word, word 'n debat oor die moontlike bedreiging vir Afrikaans as 'n kultuurtaal in die Afrikaanstalige gemeenskap gehou.
 
Ook ander tale in die wêreld ondergaan die invloed van die oorheersende posisie wat Engels verwerf het, veral in die media. In Nederland word byvoorbeeld oor ''Nederengels'' gepraat.
 
[[Kategorie:Taal]]
Anonieme gebruiker