Verskil tussen weergawes van "Amanda Luyt"

282 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
({{saadjie}})
'''Amanda Luyt''' is 'n [[Afrikaans]]e sangeres. Haar eerste album, ''My verlange'', word in [[1987]] uitgereik en haar tweede album, ''Woorde'', in 1989. Een van haar bekendste treffers is ''As Jy Aan Eendag Glo''. Sy was ook die aanbieder van twee TV-programme, ''Op Versoek' en ''Teletreffers''.
 
== Diskografie ==
* Deel Van My, TRU204 2006 GOLDENDREAMS/SELECT
* As Jy Aan Eendag Glo, TRU203 2001 SELECT
* Paradiso, 1996
* Ye-Ye, 1995<ref>[http://www.vetseun.co.za/anarkans/bladsy/amandaluyt.htm vetseun.co.za], besoek op 6 Maart 2010.</ref>
* Woorde, 1989
* My verlange, 1987
 
==Verwysings==
94

wysigings