Verskil tussen weergawes van "Nicholis Louw"

478 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
 
'''Nicholis Louw''' (gebore [[30 Desember]] [[1979]]) is 'n bekende [[Afrikaans]]e pop- en [[opera]]sanger. Sy solodebuutalbum, ''My Hart Is Aan Die Brand'' is in [[2003]] deur Select-musiek uitgegee. Van sy treffers sluit in ''Ek Wil My Baby Hê Vanaand'', ''Rock Daai Lyfie'' en ''Generaal''.
 
== Diskografie ==
* Energie, SELBCD834 2009 SELECT
* Intiem Met... Nicholis Louw (DVD), SELDVD7049 2009 SELECT
* Elvis On My Mind, SELBCD774 2008 SELECT
* Vergeet En Vergewe, SELBCD724 2008 SELECT
* Hier Naby Jou, SELBCD649 2007 SELECT
* Rock Daai Lyfie (DVD), SELDVD7010 2006 SELECT
* Rock Daai Lyfie, SELBCD571 SELECT
* My Hart Is Aan Die Brand, SELBCD465 2003 SELECT<ref>[http://www.vetseun.co.za/anarkans/bladsy/nicholislouw.htm vetseun.co.za], besoek op 9 Mei 2010.</ref>
 
==Verwysings==
94

wysigings