Verskil tussen weergawes van "Patricia Lewis"

781 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
==Biografie==
Patricia is in Gauteng gebore waar sy aan [[Hoërskool Mondeor]] matrikuleer. Sy is in Mei 2003 met Mark Whitfield getroud. Hulle het een seun. Sy is in 2009 met [[kanker]] gediagnoseer.<ref>[http://www.whoswhosa.co.za/user/6178 Who's Who SA], besoek op 22 Maart 2010.</ref>
 
== Diskografie ==
* Net Soos In Drome, 2008 VAT VYF/BMG (hervrygestel, sluit duette saam met [[David Hasselhoff]] in)
* Net Soos In Drome, 2008 BMG
* 10 Goue Jare: Die Grootste Treffers, 2006 VAT VYF
* Die DVD: 21 Grootste Treffers, 2004 VAT VYF/SONY BMG
* Spesiale Dubbele Uitgawe, CD 1: Sings Olivia Newton John / CD 2: n Nuwe Lewe CD, 2004 VAT VYF
* ´n Nuwe Lewe
* Sings Olivia Newton John, 2002 SONY BMG
* Vir Ewig En Altyd (spesiale uitgawe), VAT VYF
* Vir Ewig En Altyd, 2000 VAT VYF
* Jy's Die Een, 1999 VAT VYF
* Duet, saam met [[Jurie Els]], 1998 VAT VYF
* Wie Sou Jou Kon Liefhê Soos Ek?, 1998 VAT VYF
* Ek Is Lief Vir Jou, 1998 BSP
* Don't Tempt Me, GALLO<ref>[http://www.vetseun.co.za/anarkans/bladsy/patricialewis.htm Vetseun.co.za], besoek op 21 Maart 2010.</ref>
 
==Verwysings==
94

wysigings