Verskil tussen weergawes van "Arno Jordaan"

298 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
'''Arno Jordaan''' is 'n bekende [[Afrikaans]]e sanger. Hy is in [[2003]] aangewys as naaswenner in [[kykNET]] se sangkompetisie, Zing, waar hy saam met sy mededeelnemer, Susan, duette gesing het<ref>[http://www.atkv.org.za/content.cfm?ipkCategoryID=674 Arno Jordaan gaan goud], [[ATKV]] se webwerf, besoek op 5 Maart 2010.</ref>. Van sy treffers sluit in: ''Daar is plek vir jou by my'', ''In Die Donker'' en ''Aan jou vas''.
 
== Diskografie ==
* Gee My, 2008 RAMKAT MUSIEK
* Beste Afrikaanse Hits, 2008 EMI
* Wil Jy Iets Sê?, 2007 EMI
* Ek Wil Jou Hê!, 2006 EMI
* Vir Altyd In Jou Drome (duetalbum met Susan), 2003 EMI<ref>[http://www.vetseun.co.za/anarkans/bladsy/arno.htm Vetseun.co.za], besoek op 14 Maart 2010.</ref>
 
==Verwysings==
94

wysigings