Verskil tussen weergawes van "Jolette"

211 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
 
Sy matrikuleer in 1993 aan die [[Hoërskool Pro-Arte]] en wen dieselfde jaar die ''Dalro Nationale Toneelspel''-kompetisie en word as die [[Crescendo]]-wenner in die kategorie ''dames vokaal'' aangewys. In 1997 voltooi sy haar Drama-graad aan die [[Universiteit van Pretoria]] en in 1997 behaal sy haar Honneurs Graad.<ref>[http://www.sarie.com/lees/artikels/gn-madonna-maar-meer-as-net-n-rooikop-jolette-odendaal 'G'n Madonna' maar meer as net 'n rooikop], [[Sarie]], April 2009.</ref><ref>[http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2009/10/21/RT/10,11/luister11.html Dié rooikop kan sing!], [[Rapport]], 21 Oktober 2009.</ref>
 
==Diskografie==
Jolette se albums:
* In Kamers, saam met Mauritz Lotz, 2009 SPITFIRE
* Jolette, 2006 BOWLINE<ref>[http://vetseun.co.za/anarkans/bladsy/jolette.htm Vetseun.co.za], besoek op 16 April 2010.</ref>
 
==Teater==
94

wysigings