Verskil tussen weergawes van "Etienne Steyn"

184 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
k (robot Bygevoeg: en:Etienne Steyn)
'''Etienne Steyn''' (gebore [[24 November]] [[1978]] in [[Germiston]]) is 'n [[Afrikaans]]e sanger en liedjieskrywer. ''Storie Van My Hart'', een van Steyn se eerste Afrikaanse liedjies, is in 2005 deur [[Laurika Rauch]] opgeneem. ''AKA Records'' het hom later genader waarna sy debuutalbum as solokunstenaar vrygestel is.<ref>[http://www.huisgenoottempo.com/kunstenaars/bio/etienne-steyn Biografie], [[Huisgenoot]]-Tempo, besoek op 10 April 2010.</ref>
 
==Diskografie==
* Bietjie Van My, 2007 EMI
* Storie Van My Hart, KHULUMA<ref>[http://www.vetseun.co.za/anarkans/bladsy/etiennesteyn.htm Vetseun.co.za], besoek op 10 April 2010.</ref>
 
==Verwysings==
94

wysigings