Verskil tussen weergawes van "Blackie Swart (sanger)"

(Nuwe blad: '''Blackie Swart''' is 'n Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Van sy treffers sluit in ''Liewe Lulu'', ''Laat hy val waar hy wil'', ''Pers Kombers'', ''Jy Kielie my'' en ''Is daar No...)
 
'''Blackie Swart''' is 'n [[Afrikaans]]e liedjieskrywer en sanger. Van sy treffers sluit in ''Liewe Lulu'', ''Laat hy val waar hy wil'', ''Pers Kombers'', ''Jy Kielie my'' en ''Is daar Nog Wyn''.
 
== Diskografie ==
* My Storie DVD, 2009
* Georgy Porgie, 2009
* Suid van die Limpopo, 2008 SELECT
* Anderkant Die Blou Berge "LIVE" DVD, 2008 SELECT
* Anderkant Die Blou Berge, 2007 BLER
* Die Blou Mensies, 2006 BLER
* LIVE at Boma Barnyard DVD, 2006 BLIXEM
* Kerkstraat, 2006 BLER
* 40 Grootste Treffers, 2005 BLER MUSIEK/RMD
* Se Pasella Pakkie Vol 2, BLER MUSIEK
* So Ry Die Boere, BLER MUSIEK/RMD
* Kielie My, BLER MUSIEK/RMD
* Pers Kombers, 2003 BLER MUSIEK
* Kleinboet Ferdi
* Anna, SELECT/EMI
* Ching Chong Chow, 2000 SELECT
* Lulu trek wes, SELECT
* Lekker Langarm-Sokkie, 1999 HOEZIT MUSIEK
* Laat Waai, 1999 HOEZIT MUSIEK
* Liewe Lulu, 1998 SELECT
* Daar's Lewe na vyf, 1997 SELECT<ref>[http://www.vetseun.co.za/anarkans/bladsy/blackieswart.htm vetseun.co.za], besoek op 19 Maart 2010.</ref>
 
==Verwysings==
94

wysigings