Verskil tussen weergawes van "Jack Parow"

207 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
(+Inligtingskas)
 
Parow het in Maart 2010 'n musiekvideo vir sy enkelsnit ''Dans Dans Dans'' geskiet. Die sanger Francois van Coke van [[Fokofpolisiekar]] is ingespan om die refrein te sing. 'n Buitengewoon hoë bedrag van R280 000 is vir die vervaardiging van die musiekvideo betaal.<ref>[http://152.111.1.87/argief/berigte/rapport/2010/03/24/RH/3/hcvideo.html Parow se nuwe video ’n peperduur projek], [[Rapport]], 24 Maart 2010.</ref>
 
== Diskografie ==
* Jack Parow, 2010
* Cooler As Ekker USB EP, 2009 SUPRA FAMILIAS<ref name="vetseun">[http://www.vetseun.co.za/anarkans/bladsy/jackparow.html Vetseun.co.za], besoek op 24 April 2010.</ref>
 
== Verwysings ==
94

wysigings