Verskil tussen weergawes van "Riana Nel"

285 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
({{Saadjie}})
'''Reana Nel''' is 'n [[Suid-Afrika]]anse sangeres wat hoofsaaklik geestelike liedjies in [[Afrikaans]] en [[Engels]] sing. Sy wen die [[ATKV]] se [[Crescendo]]-sangkompetisie in [[2000]] en stel haar debuutalbum in [[2001]] vry. Reana is die suster van [[Nianell]], 'n befaamde sangeres in eie reg.
 
== Diskografie ==
* Someone with skin, ORLD 001 2006 MARANATHA
* Gospel in die drama DVD, JBDVD03
* The Cure, MARD 333 2003 MARANATHA
* Oopmond, MARD 292 2001 MARANATHA
* Cats, 1999<ref>[http://www.vetseun.co.za/anarkans/bladsy/reana.htm vetseun.co.za], besoek op 6 Maart 2010.</ref>
 
==Verwysings==
94

wysigings