Verskil tussen weergawes van "Blackie Swart (sanger)"

k
Wysigings deur Vetseun teruggerol na laaste weergawe deur 41.240.140.253
k (Wysigings deur Vetseun teruggerol na laaste weergawe deur 41.240.140.253)
'''Blackie Swart''' is 'n [[Afrikaans]]e liedjieskrywer en sanger. Van sy treffers sluit in ''Liewe Lulu'', ''Laat hy val waar hy wil'', ''Pers Kombers'', ''Jy Kielie my'' en ''Is daar Nog Wyn''.
 
== Diskografie ==
* My Storie DVD, 2009
* Georgy Porgie, 2009
* Suid van die Limpopo, 2008 SELECT
* Anderkant Die Blou Berge "LIVE" DVD, 2008 SELECT
* Anderkant Die Blou Berge, 2007 BLER
* Die Blou Mensies, 2006 BLER
* LIVE at Boma Barnyard DVD, 2006 BLIXEM
* Kerkstraat, 2006 BLER
* 40 Grootste Treffers, 2005 BLER MUSIEK/RMD
* Se Pasella Pakkie Vol 2, BLER MUSIEK
* So Ry Die Boere, BLER MUSIEK/RMD
* Kielie My, BLER MUSIEK/RMD
* Pers Kombers, 2003 BLER MUSIEK
* Kleinboet Ferdi
* Anna, SELECT/EMI
* Ching Chong Chow, 2000 SELECT
* Lulu trek wes, SELECT
* Lekker Langarm-Sokkie, 1999 HOEZIT MUSIEK
* Laat Waai, 1999 HOEZIT MUSIEK
* Liewe Lulu, 1998 SELECT
* Daar's Lewe na vyf, 1997 SELECT<ref>[http://www.vetseun.co.za/anarkans/bladsy/blackieswart.htm vetseun.co.za], besoek op 19 Maart 2010.</ref>
 
==Verwysings==
28 939

wysigings