Verskil tussen weergawes van "Outeniekwaberge"

33 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Wysigings deur 146.232.75.208 teruggerol na laaste weergawe deur Wikix)
 
Denneplantasies is op die laer hellings van verskeie dele aangeplant. Die Outeniqua- en die Robinsonpas verbind die kusstreek met die agterliggende binneland. Outeniqua is 'n woord wat stam uit die Khoi-tale en volgens oorlewering beteken dit "man belaai met heuning".
 
==Sien ook==
* [[Outeniquapas]]
 
{{saadjie}}
Anonieme gebruiker