Verskil tussen weergawes van "Rekenaardrukker"

428 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
k (→‎Kolmatriksdrukkers: + == Kettingdrukkers ==, + == Matrikslyndrukker ==)
 
== Matrikslyndrukker ==
Daar is egter nog 'n unieke Matrik-[[Lyndrukker]], omdat dit nie 'n [[Kettingdrukker]] is nie, maar tog in hierdie klas val. Dit is eintlik maar 'n baie groot [[Naalddrukker]] of [[Kolmatriksdrukker]], waarvan die drukkop nie heen en weer beweeg nie, maar vasgemonteer is oor die hele papierband se breedte. Dit maak gebruik van 'n spesiale hammerbank wat in sowat 8 of 9 modules saamgevoeg is waarvan elke module hammers dan 'n afstand van sowat 2 duim bedruk. Die hammers slaan deur 'n teen inklint en tik verskeie kolleties op die papier af, soos die papier verby die groot drukkop wat rek oor die hele papier span getrek word. Deur hierdie konsep te gebruik kan diedie drukker basies enige letter of grafiese teken op die papier 'uithammer', en was selfs geskik vir die druk van [[strepieskodes]]. Die vervaardiger van hierdie drukker was [[Mannesmann-Tally]]. Basis was dit 'n ontwikkeling wat gekom het uit die vinnige drukspoed van [[kettingdrukker]]s en die fleksibiliteit van die [[kolmatriksdrukker]]s. Die drukspoed was, afhanklik van die drukkermodel, tussen 400 LPM en 800 LPM.
Die drukspoed was onderskeidelik, afhanklik van die drukkermodel:
* [[Mannesmann-Tally MT645]] (450 LPM)
* [[Mannesmann-Tally MT660]]/MT661 (600/800 LPM)
* [[Mannesmann-Tally MT690]]/MT691 (1200/1400 LPM)
 
Vêrder meer besonderhede vir drukspoed spesifiek vir die MT450 model is soos volg:
HOOFLETTERDRUK alleenlik (Dataverwerking drukkwalikeit): 450 LPM
Hoof en klein letters (Dataverwerking drukkwalikeit): 360 LPM
Byna Brief Kwaliteit (BBK, engels: '''NLQ'''): 210 LPM, OCR-A: 360 LPM, OCR-B: 150 LPM.
 
== Termiese Drukkers ==
973

wysigings