Verskil tussen weergawes van "Radionuklied"

16 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: 'n Radionuklied, ook genoem 'n '''radioaktiewe isotoop''' of 'n '''radioïsotoop''' deur chemici en fisici, is 'n atoom met 'n onstabiele kern. Hierdie kern word gek...)
 
'n '''Radionuklied''', ook genoem 'n '''radioaktiewe [[isotoop]]''' of 'n '''radioïsotoop''' deur chemici en fisici, is 'n [[atoom]] met 'n onstabiele [[atoomkern|kern]]. Hierdie kern word gekenmerk aan oortollige energie wat oordraagbaar is na 'n nuutgevormde stralingsdeeltjie binne die kern, of na 'n atomiese elektron. Die radionukliede ondergaan [[radioaktiewe verval]] deur hierdie proses, en straal [[gammastraal|gammastrale]] uit en/of [[subatomiese deeltjie]]s. Hierdie deeltjies konstitueer [[ioniserende uitstraling]]. Radionukliedes mag natuurlik voorkom, maar kan ook kunsmatig geproduseer word.
 
Dit speel 'n belangrike rol in die tegnologieë wat ons van voedsel, water en goeie gesondheid voorsien.
{{Saadjie}}
 
{{[[Kategorie:Chemie}}]]
 
[[en:Radionuclide]]
377

wysigings