Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

1 117 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
[[Lêer:Poisson ratio compression example.svg|frame|right|'n Vierkantige voorwerp onderhewig aan samepersing (die pule toon die kragte) met 'n Poisson verhouding van circa 0,5.]]
'''Poisson se verhouding''' ('''''ν'''''), vernoem na [[Siméon Poisson]], is die verhouding, wanneer 'n voorwerp gestrek word, van die sametrekking of transversale [[spanning (meganika)|spanning]] (loodreg tot die toegepaste lading) tot die uitstrekking of aksiale spanning (in die rigting van die toegepaste lading).
Wanneer 'n kubus van 'n sekere materiaal in 'n rigting gestrek word, sal dit neig om te krimp (in uitsonderlike gevalle uitset) na die ander twee rigtings loodreg tot die rigting van die strekkrag. In teenstelling, indien 'n kubus van 'n sekere materiaal saamgepers word in 'n rigting, sal dit neig om uit te sit (in uitsonderlike gevalle krimp) in die ander twee rigtings. Hierdie verskynsel word die '''Poisson effek''' genoem. Die '''Poisson verhouding''' of '''Poisson se verhouding''', ''ν'' ([[Nu (letter)|nu]]) is die peil van die Poisson effek.

{{Saadjie}}

[[Kategorie:Sterkteleer]]

[[en:Poisson's ratio]]
377

wysigings