Verskil tussen weergawes van "Valsrivier (Vaal)"

678 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Die Valsrivier is 'n sytak van die Vaalrivier. Die Valsrivier loop sowat 5km Wes van die dorp Bothaville [http://af.wikipedia.org/wiki/Bothaville] en net 2km stroom af van die Balkfontei...)
 
Die Valsrivier is 'n sytak van die Vaalrivier. Die Valsrivier loopontspring sowatby 5km'n Wespunt vanongeveer die25km dorpsuid-wes Bothavillevan [http://af.wikipedia.org/wiki/Bothaville]Bethlehem, en20km netsuid-oos 2kmvan stroomPaul afRoux vanen die25km Balkfonteinnoord Waterwerkevan inFouriesburg. die Vaalrivier in.
 
Die Valsrivier opvangsgebied van 7870 vierkante kilometer het een groot dam, die Serfontein dam sowat 7km buite Kroonstad. Daar is 'n aantal keerwalle deur die rivier.
 
Die rivier kronkel verby Lindley, deur Kroonstad en langs Bothaville[http://af.wikipedia.org/wiki/Bothaville] verby, waar dit 5km Wes van Bothaville (net 2km stroom af van die Balkfontein Waterwerke) in die Vaalrivier invloei. Wanneer die Valsrivier in vloed is oorstroom die laagliggende oewer gedeeltes van Bothaville somtyds. Gedurende 1988 het van die huise in Fonteinstraat oorstroom, en in Januarie 2010 het die water tot in agterplase gestyg.
 
Vroeër jare was die ou wabrug net buite Bothaville 'n belangrike oorgang oor die Valsrivier.
6

wysigings