Verskil tussen weergawes van "Irannese Rewolusie"

Geen grootteverandering nie ,  11 jaar gelede
k
Khomeini het die geestelike Mehdo Bazargan tot minister-president van 'n voorlopige regering benoem.
 
In April 1979 is daar 'n volksraadpleging (referendum) gehou waarin die bevolking hulle kon uitspreek vir die behoud van die monargie of die instelling van 'n ''islamitieseIslamitiese republiek''. Die meeste mense was teen die pro-Westerse, ruggraatlose en korrupte monargie, wat, in hul oë, ook nog eens Iran se nasionale en religieuse identiteit verkwansel het.
 
Met oorweldige meerderheid is daar aldus ten gunste van die instelling van 'n Islamitiese republiek gekies en in April 1979 is die ''Islamitiese Republiek van Iran'' uitgeroep.
15 452

wysigings