Verskil tussen weergawes van "Irannese Rewolusie"

Geen grootteverandering nie ,  11 jaar gelede
k
k (robot Bygevoeg: nl:Iraanse Revolutie)
In die loop van 1981 het Khomeini die linkse partye en groeperinge wat tot toe nog hom altyd ondersteun het, verbied. Die groepe wat verbied is, was onder andere die Mujaheddin e-Khalq, wat weliswaar Islamities was maar ook [[marxisme|marxisties]], en die Fedayan (''Stryders''), 'n guerillagroep wat al sedert die begin van die jare sewentig teen die sjah geveg het. Daarnaas is ook in hierdie periode die Koerdiese Demokratiese Party van Iran (KDP) verbied. Hierdie party het sedert 1975 noue bande met Khomeini onderhou, maar was soennisties. 'n Party wat die verbod op hierdie partye gesteun het en getrou aan Khomeini gebly het, was die kommunistiese Tudeh-party, min wetende dat hulle die volgende slagoffer sou word. In Februarie 1982 is hulle ten slotte verbied.
 
== InvleodInvloed op ander lande ==
Die nuwe maghebbers wou hul boodskap na ander lande verpsrei.
 
22 781

wysigings