Verskil tussen weergawes van "Egoli: Afrikaners is plesierig"

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
| geskryf_deur =
| verteller =
| met = David Rees,<br />Darren Kelfkens
| musiek =
| kinematografie =
}}
 
'''Egoli: Afrikaners is plesierig''' is 'n vollengte [[Afrikaans]]e rolprent met [[Engels]]e onderskrifte wat op [[16 Junie]] [[2010]] in teaters in [[Suid-Afrika]] begin draai het.<ref>[http://www.huisgenoot.com/artikels/TV/Nog-nie-die-laaste-sien-van-Egoli-nie Nog nie die laaste sien van Egoli nie!], [[Huisgenoot]], URL besoek op 9 Mei 2010.</ref> Die rolprent het 'n ouderdomsperk van 13GT (geweld, taal). Die regisseur is [[Bromley Cawood]] en die hoofrolle word deur [[David Rees]] en [[Darren Kelfkens]] vertolk.
 
==Genre==
 
== Storielyn ==
Niek en Joe doen saam diens op die grens. Na 'n hinderlaag vind 'n skietongeluk plaas wat die twee se lewens later beïnvloed. Sake soos kinderhandel, prostitusie, swart ekonomiese bemagtiging en emigrasie word aangespreek. Die rolprent eindig met 'n skietgevegskietvoorval op 'n wolkekrabber in Johannesburg, waarna die twee vrede met hulle verlede maak.
==Verwysings==
== Sien ook ==
* [[Egoli: Plek van Goud]], TV-sepie.
 
== Eksterne skakels ==
* {{YouTube|qO98eX8eDvU|Lusmakertjie]]
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker