Verskil tussen weergawes van "Egoli: Afrikaners is plesierig"

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
| regisseur = Bromley Cawood
| produksieleier =
| geskryf_deur = Franz Marx
| verteller =
| met = David Rees<br />Darren Kelfkens
| redigeerder =
| ateljee =
| verspreider = Nu Metro
| vrygestel = 2010
| speeltyd = 103 minute
}}
 
'''Egoli: Afrikaners is plesierig''' is 'n vollengte [[Afrikaans]]e rolprent met [[Engels]]e onderskrifte wat op [[16 Junie]] [[2010]] in teaters in [[Suid-Afrika]] begin draai het.<ref>[http://www.huisgenoot.com/artikels/TV/Nog-nie-die-laaste-sien-van-Egoli-nie Nog nie die laaste sien van Egoli nie!], [[Huisgenoot]], URL besoek op 9 Mei 2010.</ref> Die rolprent het 'n ouderdomsperk van 13GT (geweld, taal). Die skrywer en vervaardiger is [[Franz Marx]], die regisseur is [[Bromley Cawood]] en die hoofrolle word deur [[David Rees]] en [[Darren Kelfkens]] vertolk.
 
Marx was gekant teen die vertoon van Engelse subtitels omdat hy glo dat dit meer steurend op die grootskerm as op televisie sal wees. Nu Metro het egter aangedring dat subtitels vir Engelse kykers aangebring word.<ref>[http://www.jip.co.za/nuus/KKNK-Egoli-vat-n-hit-vir-Afrikaans KKNK: Egoli vat 'n hit vir Afrikaans], besoek op 20 Junie 2010.</ref>
 
==Genre==
* [[Brümilda van Rensburg]] as Louwna
* [[Casper de Vries]] as Pa Duif
* [[Lerato Motau]] as TJ
* [[Christina Storm] as Bienkie
 
== Storielyn ==
Niek en Joe doen saam diens op die grens. Na 'n hinderlaag vind 'n skietongeluk plaas wat die twee se lewens later beïnvloed. Sake soos kinderhandel, prostitusie, swart ekonomiese bemagtiging en emigrasie word in die rolprent aangespreek en oefen 'n invloed op die karakters uit. Die rolprent eindig met 'n skietvoorval op 'n wolkekrabber in Johannesburg, waarna die twee vrede met hulle verlede maak.
 
==Verwysings==
{{verwysings}}
== Eksterne skakels ==
* {{YouTube|qO98eX8eDvU|Lusmakertjie}}
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Afrikaanse rolprente]]
Anonieme gebruiker