Verskil tussen weergawes van "Vanwyksdorp"

117 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
({{saadjie}})
'''Vanwyksdorp''' is 'n dorp in die [[Klein Karoo]] met ongeveer 700 inwoners, sowat 44 km vanaf [[Ladismith]] in die [[Wes-Kaap]]. Geen teerpad loop tot op die dorp nie.
 
Die dorp het ontwikkel as 'n kerkdorpie, nadat die [[NG gemeente Vanwyksdorp]] in [[1904]] gestig is en 'n kerkgebou op die plaas Buffelsfontein gebou is. Die dorp het sy naam gekry omdat daar destyds meer as 200 Van Wyks in die distrik gewoon het.
 
Die Assegaaybosch-reservaat is sowat 10 km buite die dorp geleë.
 
==Eksterne skakels==
* [http://www.vanwyksdorp.com/ Die dorp se webtuiste - vanwyksdorp.com]
 
{{saadjie}}
 
[[Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap]]
 
[[de:Vanwyksdorp]]
Anonieme gebruiker