Verskil tussen weergawes van "Neopaganisme"

150 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
→‎Oorsig: Lêer:Romuvan ceremony (10).PNG
k (robot Bygevoeg: el:Νεοπαγανισμός)
k (→‎Oorsig: Lêer:Romuvan ceremony (10).PNG)
==Oorsig==
[[Beeld:Three female druids.jpg|thumb|right|250px|Nieu-Heidense bewegings behels dikwels fragmente van 'n verskeidenheid Ou Gelowe en tydperke: Vroulike druïdes in Stonehenge, 'n religieus-sterrekundige monument wat ondanks sy assosiasie met die moderne [[Druïdisme]] deur 'n nie-Keltiese beskawing opgerig is]]
[[Lêer:Romuvan ceremony (10).PNG|thumb|right|250px|Aanhangers van die [[Litaue|Litause]] Romuva-geloofsgemeenskap tydens 'n religieuse plegtigheid]]
Die aanhangers van Nieu-Heidense geloofstelsels beskou Neopaganisme as 'n bewuste herlewing van inheemse voor-Christelike godsdienste en religieë. Alhoewel daar 'n verskeidenheid van Nieu-Heidense bewegings bestaan, beoefen talle Nuwe Heidene hul geloof buite enige gemeenskap.