Verskil tussen weergawes van "Massagete"

4 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
leestek
k (robot Bygevoeg: el:Μασσαγέτες)
(leestek)
[[Lêer:Asia_323bc.jpg|thumb|300px|Asië in 323 vCv.C., met die landgebied van die Massagete en hul bure]]
 
Die '''Massagete''' (Grieks: Μασσαγέται, d.w.s. ''Massagetai''; Latyn: Massagetae) was 'n [[Antieke Iranese volk|Iranese nomadiese konfedrasie]]<ref name="Antony Karasulas">Karasulas, Antony. ''Mounted Archers Of The Steppe 600 BC-AD 1300 (Elite)''. Osprey Publishing, 2004, ISBN 184176809, p. 7.</ref><ref name="rome's enemies">Wilcox, Peter. ''Rome's Enemies: Parthians and Sassanids''. Osprey Publishing, 1986, ISBN 0850456886, p. 9.</ref><ref name="cambridge">Gershevitch, Ilya. ''The Cambridge History of Iran'' (Volume II). Cambridge University Press, 1985, ISBN 0521200911, p. 48.</ref><ref name="Grousset"> Grousset, René. ''The Empire of the Steppes''. Rutgers University Press, 1989, ISBN 0813513049, p. 547.</ref> van die oudheid, hoofsaaklik bekend weens die geskrifte van [[Herodotus]]. Hul naam was moontlik verwant aan [[Getae]] en [[Thyssagetae]].
 
==Kontinuïteit==
[[Ammianus Marcellinus]] het gemeen dat die [[Alane]] die voormalige Massagete is.<ref>Ammianus Marcellinus: "''iuxtaque Massagetae Halani et Sargetae''"; "''per Albanos et Massagetas, quos Alanos nunc appellamus''"; "''Halanos pervenit, veteres Massagetas''".</ref> Met die afloop van die 4e eeu vCv.C., het [[Claudianus]] (die hofdigter van Keiser [[Honorius]] en [[Stilicho]]) van die Alane en Massagete in een asem geskryf: "die Massagete wat wreed hul perde verwond, sodat hulle hul bloed kan drink, die Alane wat die ys breek, en die waters van die [[Maeotis]]meer drink" (''In Rufinem'').
 
Ander verbind hulle met die [[Hunne]]:
9 286

wysigings